<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.C        F       C       F       C       G
 Here, heilige Here. U weë is hoër as myne

[V2]
.C        F       Am      F       G       C
 Here, heilige Here, laat U weë ook myne wees

[C1]
.        F                   C
   U weë is hoër as die berge
.     Dm               G        C
   U liefde is dieper as die see
.      F                       C
   U genade vloei soos fonteine
.     Dm              C           D G
   Ek wil saam met U loop in U weë</lyrics>
<title>Here, Heilige Here</title>
<key>C</key>
</song>